Krag In Die Bloed

 


Wil jy ook vry wees van sonde gevaar?
Daar is Krag in die bloed, Krag in die bloed!
Wil jy jou siel van die bose bewaar?
Daar is wonderbaar Krag in die bloed!


Koor
Daar is Krag, Krag, wonderwerkend Krag,
In die Bloed van die Lam.
Daar is Krag, Krag, wonderwerkend Krag,
in die dierbare Bloed van die Lam.


Wil jy verlos wees van hoogmoed wat boei?
Daar is Krag in die Bloed, Krag in die Bloed.
Kom na die stroom wat van Golgota vloei!
Daar is wonderbaar Krag in die Bloed!


Wil jy so wit wees soos sneeu op die gras?
Daar is krag in Sy bloed, krag in Sy bloed.
Daar word jou son devir goed weg gewas.
Daar is won derbaarkrag in Sy bloed.


Wil jy ook sie lena Jah shuatoe bring?
Daar is krag in Sy bloed, krag in Sy bloed.
Wil jy ook daag liks’n lof liedhier sing?
Daar is won derbaarkrag in Sy bloed.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *